Jaarboeke

Navorsingsverslag 780


 
Modulekode NOS 780
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Navorsingsprojek van beperkte omvang. Toepassing van kwantitatiewe en/of kwalitatiewe navorsingsmetodes. Skryf van ‘n navorsingsverslag en lewering van navorsingsreferaat in spanverband.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Opvoedkundige Sielkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences